Matt Smith (akteur)

Matt Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Matt Smith in 2015

Geboortenaam Matthew Robert Smith
Geboorte 28 Oktober 1982 (1982-10-28)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Smith (gebore 28 Oktober 1982) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle as die elfde inkarnasie van die Doktor in die BBC TV-reeks Doctor Who (2010–2013), Daemon Targaryen in die HBO TV-reeks House of the Dragon (2022–hede) en Prins Philip in die Netflix TV-reeks The Crown (2016–2017), vir die laasgenoemde is hy vir 'n Primetime Emmy-toekenning benoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search